| swemklere [boodskap #153586] |
Ma., 16 November 2026 17:44 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27158 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
swemklere
Afbreking: swem•kle•re
Samestelling: swem + klere
Selfstandige naamwoord: –
Meervoud: swemklere
Betekenis:
• Spesiale klere wat 'n mens dra wanneer jy gaan swem.
Gebruik:
• Daar is 'n swembad; bring jou swemklere saam.
Sinoniem:
• swemdrag
Hiponiem:
• baaibroek
• baaikostuum
• bikini
• swembroek
• swempak
Vertaling:
Engels: swimwear, swimming costume, bathing costume
Nederlands: zwemkleding, badkleding
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|