| afvreet [boodskap #153572] |
So., 15 November 2026 10:50 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27144 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
afvreet
Afbreking: af•vreet
Samestelling: af + vreet
Werkwoord: vreet af, afvreet
Verlede tyd: het afgevreet
Betekenis:
• Om deur vreet te verwyder of weg te neem.
Gebruik:
• Die sprinkane vreet die groenigheid in die veld af.
• Die voëls sal jou vleis van jou afvreet. [Genesis 40:19]
• Die roes het die metaal afgevreet.
Sinoniem:
• afbyt
• afeet
• wegvreet
Vertaling:
Engels: to eat away, gnaw off
Nederlands: afvreten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|