Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seëlring
seëlring [boodskap #153571] So., 15 November 2026 10:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
seëlring
Afbreking: seël•ring
Samestelling: seël + ring


Selfstandige naamwoord: seëlring
Meervoud: seëlringe
Verkleinwoord: seëlringetjie
Meervoud van verkleining: seëlringetjies

Betekenis:
• 'n Ring met 'n gegraveerde teken (stempel) waarmee 'n seël gestempel word.

Gebruik:
• Die koning het die dokument met sy seëlring verseël.

Vertaling:
Engels: signet ring, seal ring
Nederlands: zegelring

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rouklere
Volgende onderwerp: afvreet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Nov. 15 11:50:03 UTC 2026