Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afvreet
afvreet [boodskap #153572] So., 15 November 2026 10:50
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
afvreet
Afbreking: af•vreet
Samestelling: af + vreet


Werkwoord: vreet af, afvreet
Verlede tyd: het afgevreet

Betekenis:
• Om deur vreet te verwyder of weg te neem.

Gebruik:
• Die sprinkane vreet die groenigheid in die veld af.
• Die voëls sal jou vleis van jou afvreet. [Genesis 40:19]
• Die roes het die metaal afgevreet.

Sinoniem:
• afbyt
• afeet
• wegvreet

Vertaling:
Engels: to eat away, gnaw off
Nederlands: afvreten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seëlring
Volgende onderwerp: uitdraai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Nov. 15 11:19:07 UTC 2026