Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skoolwoordeboek
skoolwoordeboek [boodskap #153549] Vr., 13 November 2026 10:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27123
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
skoolwoordeboek
Afbreking: skool•woor•de•boek
Samestelling: skool + woordeboek


Selfstandige naamwoord: skoolwoordeboek
Meervoud: skoolwoordeboeke
Verkleinwoord: skoolwoordeboekie
Meervoud van verkleining: skoolwoordeboekies

Betekenis:
• 'n Woordeboek wat spesiaal vir skoolleerders saamgestel is.

Gebruik:
• Elke leerder behoort 'n skoolwoordeboek te hê sodat hy of sy die korrekte betekenis en spelling van woorde kan naslaan.

Vertaling:
Engels: school dictionary
Nederlands: schoolwoordenboek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: millenniër
Volgende onderwerp: trefwoord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Nov. 13 14:51:50 UTC 2026