Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » millenniër
millenniër [boodskap #153548] Vr., 13 November 2026 10:30
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27123
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
millenniër
Afbreking: mil•len•ni•ër
Samestelling: millennium + -ër


Selfstandige naamwoord: millenniër
Meervoud: millenniërs
Verkleinwoord: millenniërtjie
Meervoud van verkleining: millenniërtjies

Betekenis:
• 'n Persoon wat tussen 1981 en 1996 gebore is en tot die demografiese groep bekend as Generasie Y behoort.

Gebruik:
• Die millenniërs het te midde van die opkoms van die internet en digitale tegnologie grootgeword.

Afgelei:
• millenniërroman
• millenniërstyl

Vertaling:
Engels: millennial
Nederlands: millennial

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toegooi
Volgende onderwerp: skoolwoordeboek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Nov. 13 11:20:00 UTC 2026