Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toegooi
toegooi [boodskap #153547] Vr., 13 November 2026 07:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27117
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
toegooi
Afbreking: toe•gooi
Samestelling: toe + gooi


Werkwoord: gooi toe, toegooi
Verlede tyd: het toegegooi
Verlede deelwoord: toegegooide

Betekenis:
• Om iets oor iets anders te gooi om dit toe te maak.
• Om iets binne-in te gooi om dit op te vul.

Gebruik:
• Sy gooi die babatjie met 'n kombers toe.
• Die werkers het die sloot toegegooi.

Sinoniem:
• bedek
• opvul
• toemaak
• volgooi

Antoniem:
• oopgooi
• oopmaak

Afgelei:
• toegooiing

Vertaling:
Engels: to throw over; to fill in
Nederlands: toegooien; dichtgooien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toegrawe
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Nov. 13 08:21:25 UTC 2026