Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » metaalwerker
metaalwerker [boodskap #153521] Di., 10 November 2026 19:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27092
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
metaalwerker
Afbreking: me•taal•wer•ker
Samestelling: metaal + werker


Selfstandige naamwoord: metaalwerker
Meervoud: metaalwerkers

Betekenis:
• Persoon wat metaal vorm en bewerk; voorwerpe van metaal vervaardig en herstel.

Gebruik:
• Die groter dorpe het gespesialiseerde ambagslui gehad, soos pottebakkers, wewers en metaalwerkers.

Sinoniem:
• metaalbewerker
• smid

Vertaling:
Engels: metalworker, metallist
Nederlands: metaalbewerker, metaalwerker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ewebeeld
Volgende onderwerp: aanmekaarwerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Nov. 10 20:38:39 UTC 2026