Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanmekaarwerk
aanmekaarwerk [boodskap #153522] Di., 10 November 2026 19:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27092
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
aanmekaarwerk
Afbreking: aan•me•kaar•werk
Samestelling: aanmekaar + werk


Werkwoord: werk aanmekaar, aanmekaarwerk
Verlede tyd: het aanmekaargewerk
Verlede deelwoord: aanmekaargewerkte

Betekenis:
• Om los dele aan mekaar vas te werk of te verbind.

Gebruik:
• Die kleremaker werk die los pante aanmekaar.
• Mense dra klere ons sedert Adam en Eva vyeblare aanmekaargewerk het om hulle naaktheid te bedek.

Sinoniem:
• aannaai
• aanwerk
• vaswerk
• vasheg

Vertaling:
Engels: to sew together, join together
Nederlands: aan elkaar naaien, aaneenhechten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Di., 10 November 2026 19:26]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: metaalwerker
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Nov. 10 20:18:05 UTC 2026