| omhang [boodskap #153519] |
Di., 10 November 2026 14:51 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27089 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
omhang
Afbreking: om•hang
Samestelling: om + hang
Werkwoord: hang om, omhang
Verlede tyd: het omgehang
Teenwoordige deelwoord: omhangend, omhangende
Verlede deelwoord: omgehangde
Betekenis:
• Om iets rondom iets of iemand anders te hang.
Gebruik:
• Sy hang 'n warm serp om haar nek.
• Toe koning Hiskia dit hoor, het hy sy klere geskeur, 'n roukleed omgehang en na die huis van die Here gegaan. [2 Konings 19:1]
Sinoniem:
• drapeer
• omkrans
• omsit
• omwikkel
Afgelei:
• omhanging
• omhangsel
Vertaling:
Engels: to hang around, drape around
Nederlands: omhangen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|