| toevou [boodskap #153518] |
Di., 10 November 2026 12:26 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27088 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
toevou
Afbreking: toe•vou
Samestelling: toe + vou
Werkwoord: vou toe, toevou
Verlede tyd: het toegevou
Teenwoordige deelwoord: toevouend, toevouende
Verlede deelwoord: toegevoude
Betekenis:
• Om iets te vou sodat dit iets anders bedek.
• Om met voue kleiner of toe te maak.
Gebruik:
• Sy vou die babatjie in 'n kombers toe.
• Hy het sy knipmes toegevou en in sy sak gesteek.
Sinoniem:
• invou
• omvou
• toebind
• toedraai
• toemaak
• toewikkel
Antoniem:
• oopvou
Afgelei:
• toevouing
Vertaling:
Engels: to enfold, enclose; to fold up, collapse
Nederlands: toevouwen, dichtvouwen, omvouwen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Di., 10 November 2026 12:32] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|