Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plantlewe
plantlewe [boodskap #153505] So., 08 November 2026 10:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27077
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
plantelewe
Afbreking: plant•le•we
Samestelling: plant + lewe


Selfstandige naamwoord: plantlewe
Meervoud: –

Betekenis:
• Al die plante wat in 'n bepaalde gebied of tydperk voorkom.

Gebruik:
• Die reservaat is bekend vir sy ryk en uiteenlopende dier- en plantlewe.

Wisselvorm:
• plantelewe

Sinoniem:
• flora
• plantegroei

Antoniem:
• dierelewe
• fauna

Vertaling:
Engels: plant life
Nederlands: plantenleven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: So., 08 November 2026 11:04]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: voëllewe
Volgende onderwerp: ablusie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Nov. 08 14:42:07 UTC 2026