| ablusie [boodskap #153506] |
So., 08 November 2026 11:18 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27077 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
ablusie
Afbreking: a•blu•sie
Selfstandige naamwoord: ablusie
Meervoud: ablusies
Betekenis:
• Die was of reiniging van die liggaam, by uitbreiding ook 'n plek wat daarvoor ingerig is.
Gebruik:
• Elke kampeerplek het sy eie privaat ablusie en opwasgeriewe.
Sinoniem:
• liggaamsreiniging
Afgelei:
• ablusiegerief
• ablusieblok
Vertaling:
Engels: ablution, washing facilities
Nederlands: wassing, sanitaire voorzieningen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So., 08 November 2026 11:19] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|