| plantlewe [boodskap #153505] |
So., 08 November 2026 10:59 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27076 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
plantelewe
Afbreking: plant•le•we
Samestelling: plant + lewe
Selfstandige naamwoord: plantlewe
Meervoud: –
Betekenis:
• Al die plante wat in 'n bepaalde gebied of tydperk voorkom.
Gebruik:
• Die reservaat is bekend vir sy ryk en uiteenlopende dier- en plantlewe.
Wisselvorm:
• plantelewe
Sinoniem:
• flora
• plantegroei
Antoniem:
• dierelewe
• fauna
Vertaling:
Engels: plant life
Nederlands: plantenleven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So., 08 November 2026 11:04] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|