Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seldery
seldery [boodskap #153472] Vr., 06 November 2026 07:24
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27063
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
seldery
Afbreking: sel•de•ry


Selfstandige naamwoord: seldery
Meervoud: selderye

Betekenis:
• 'n Tweejarige, kruidagtige plant wat as groente verbou word, Apium graveolens.
• Die blaarstele en blare van dié plant, wat rou of gaar geëet word.

Gebruik:
• Hy plant seldery in die groentetuin.
• Seldery word dikwels in sop, bredies en slaaie gebruik.

Wisselvorm:
• selery

Hiperoniem:
• steelgroente

Hiponiem:
• knolseldery
• wildeseldery

Afgelei:
• selderyblaar
• selderysaad
• selderysmaak
• selderysout
• selderystingel

Vertaling:
Engels: celery
Nederlands: selderij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Sa., 07 November 2026 07:31]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: slymerigheid
Volgende onderwerp: agterbaksheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Nov. 07 14:39:09 UTC 2026