Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agterbaksheid
agterbaksheid [boodskap #153473] Vr., 06 November 2026 13:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27063
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
agterbaksheid
Afbreking: ag•ter•baks•heid
Samestelling: agterbaks + -heid


Selfstandige naamwoord: agterbaksheid
Meervoud: agterbakshede

Betekenis:
• Die toestand of mate van agterbaks wees; skelm of oneerlike optrede agter iemand se rug.

Gebruik:
• Vertel hom wat jy van sy agterbaksheid dink en sny hom uit jou lewe uit.

Sinoniem:
• gemeenheid
• geniepsigheid
• geslepenheid
• onderduimsheid
• oneerlikheid
• skelmheid
• valsheid

Antoniem:
• eerlikheid
• opregtheid

Vertaling:
Engels: deceitfulness, duplicity, underhandedness, slyness
Nederlands: achterbaksheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seldery
Volgende onderwerp: suurstoftenk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Nov. 07 14:49:32 UTC 2026