Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » maarskalk
maarskalk [boodskap #153295] Ma., 19 Oktober 2026 15:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26888
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
maarskalk
Afbreking: maar•skalk


Selfstandige naamwoord: maarskalk
Meervoud: maarskalke

Betekenis:
• Die hoogste militêre rang in sekere weermagte, tradisioneel bo dié van generaal.

Gebruik:
• Stalin het Georgi Zjoekof in 1943 as Maarskalk van die Sowjetunie benoem.
• Napoleon het homself in 1804 tot keiser uitgeroep en verskeie van sy generaals tot maarskalke bevorder.

Sinoniem:
• opperbevelhebber

Hiponiem:
• lugmaarskalk
• veldmaarskalk

Afgelei:
• maarskalkskap
• maarskalkstaf
• maarskalksrang

Vertaling:
Engels: marshal
Nederlands: maarschalk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verwyderaar
Volgende onderwerp: onberym
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Okt. 21 10:29:32 UTC 2026