| verwyderaar [boodskap #153294] |
Ma., 19 Oktober 2026 15:30 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26888 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
verwyderaar
Afbreking: ver•wy•de•raar
Samestelling: verwyder + -aar
Selfstandige naamwoord: verwyderaar
Meervoud: verwyderaars
Betekenis:
• Iets of iemand wat iets verwyder.
Gebruik:
• Die grimering kan met 'n goeie verwyderaar afgehaal word.
Hiponiem:
• haarverwyderaar
• naellakverwyderaar
• roesverwyderaar
• verfverwyderaar
• vetverwyderaar
• vlekverwyderaar
• vullisverwyderaar
Vertaling:
Engels: remover, eliminator
Nederlands: verwijderaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Ma., 19 Oktober 2026 15:42] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|