Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » redelikheid
redelikheid [boodskap #153256] Do., 15 Oktober 2026 19:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27087
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
redelikheid
Afbreking: re•de•lik•heid
Samestelling: redelik + -heid


Selfstandige naamwoord: redelikheid
Meervoud: redelikhede

Betekenis:
• Die toestand of mate van redelik wees; regverdige en verstandige optrede.

Gebruik:
• Die toepassing van die reëls moet nooit die perke van redelikheid oorskry nie.

Sinoniem:
• billikheid
• oordeelkundigheid
• regverdigheid
• verstandigheid

Antoniem:
• onredelikheid

Afgelei:
• redelikheidsbeginsel
• redelikheidstoets

Vertaling:
Engels: reasonableness, fairness, rationality
Nederlands: redelijkheid, billijkheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: haaraf
Volgende onderwerp: slaansak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Nov. 09 20:41:25 UTC 2026