Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slaansak
slaansak [boodskap #153257] Do., 15 Oktober 2026 19:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26840
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
slaansak
Afbreking: slaan•sak
Samestelling: slaan + sak


Selfstandige naamwoord: slaansak
Meervoud: slaansakke

Betekenis:
• 'n Sak waarop 'n mens slaan of skop om boks- of gevegstegnieke te oefen.
• (figuurlik) Iemand op wie ander hul woede of frustrasie uithaal.

Gebruik:
• Die bokser oefen elke dag 'n uur in die gimnasium teen die slaansak.
• Ek is nie jou slaansak nie!

Sinoniem:
• bokssak

Vertaling:
Engels: punching bag, punch bag
Nederlands: bokszak, stootzak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Do., 15 Oktober 2026 19:48]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: redelikheid
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Okt. 16 00:28:45 UTC 2026