| rooilipslang [boodskap #153027] |
Vr., 25 September 2026 13:19 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26619 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
rooilipslang
Afbreking: rooi•lip•slang
Samestelling: rooi + lip + slang
Selfstandige naamwoord: rooilipslang
Meervoud: rooilipslange
Verkleinwoord: rooilipslangetjie
Meervoud van verkleining: rooilipslangetjies
Betekenis:
• 'n Klein, nie-giftige slang met 'n helder oranje of rooi merk op die boonste lip en 'n wit maag, Crotaphopeltis hotamboeia.
Gebruik:
• Die rooilipslang vreet hoofsaaklik paddas en is nie gevaarlik vir mense nie.
Vertaling:
Engels: red-lipped snake, herald snake
Nederlands: roodlipslang
Ndebele: Phimpi
Tswana: magalane
Xhosa: unomaqhetyana
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Vr., 25 September 2026 13:20] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|