| opdis [boodskap #153028] |
Vr., 25 September 2026 13:59 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26619 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
opdis
Afbreking: op•dis
Samestelling: op + dis
Werkwoord: dis op, opdis
Verlede tyd: het opgedis
Verlede deelwoord: opgediste
Betekenis:
• Om kos voor te sit.
• (figuurlik) Om iets op 'n bepaalde manier aan te bied of voor te stel.
Gebruik:
• Die restaurant dis die lekkerste kos op.
• Almal glo nie die twak wat deur joernaliste aan hulle opgedis word nie.
Sinoniem:
• bedien
• opdien
• opskep
• voorsit
Vertaling:
Engels: to serve up, dish up
Nederlands: opdissen, opdienen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|