| diepbedroef [boodskap #152940] |
Do., 17 September 2026 19:15 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26571 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
diepbedroef
Afbreking: diep•be•droef
Samestelling: diep + bedroef
Byvoeglike naamwoord: diepbedroef
Attributief: diepbedroefde
Betekenis:
• Intensiewe vorm van bedroef: baie bedroef; gevul met hartseer en verdriet.
Gebruik:
• Sy was diepbedroef oor die verlies van haar geliefde.
Sinoniem:
• doodongelukkig
• sielsongelukkig
Antoniem:
• doodbly
• dolvrolik
Vertaling:
Engels: deeply saddened, grief-stricken, heartbroken
Nederlands: diepbedroefd, zeer bedroefd, diep treurig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|