| wydbekend [boodskap #152941] |
Do., 17 September 2026 19:21 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26567 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
wydbekend
Afbreking: wyd•be•kend
Samestelling: wyd + bekend
Byvoeglike naamwoord: wydbekend
Attributief: wydbekende
Betekenis:
• Intensiewe vorm van bekend: algemeen bekend; aan baie mense bekend.
Gebruik:
• Albert Einstein is wydbekend vir sy bydraes tot die moderne fisika.
Sinoniem:
• alom bekend
• wydberoemd
• wêreldbekend
Antoniem:
• wildvreemd
Vertaling:
Engels: widely known, well-known, famous
Nederlands: wijd en zijd bekend, alom bekend, beroemd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|