Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » straatarm
straatarm [boodskap #152937] Do., 17 September 2026 18:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26571
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
straatarm
Afbreking: straat•arm
Samestelling: straat + arm


Byvoeglike naamwoord: straatarm
Attributief: straatarm

Betekenis:
• Intensiewe vorm van arm: baie arm; so arm dat 'n mens op straat moet lewe.

Gebruik:
• Die ekonomiese krisis het talle mense straatarm gelaat.

Sinoniem:
• bedelarm
• brandarm
• doodarm
• kerkmuisarm

Antoniem:
• skatryk
• stinkryk
• vrotryk

Vertaling:
Engels: poor as a church mouse, dirt-poor, penniless
Nederlands: straatarm, behoeftig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Sa., 19 September 2026 13:45]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: rûensagteroor
Volgende onderwerp: skytbang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Sep. 22 04:12:14 UTC 2026