Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rûensagteroor
rûensagteroor [boodskap #152936] Do., 17 September 2026 18:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26558
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
rûensagteroor
Afbreking: rû•ens•ag•ter•oor
Samestelling: rûens + agteroor


Bywoord: rûensagteroor

Betekenis:
• Intensiewe vorm van agteroor: heeltemal agteroor; na die rugkant toe; rugwaarts.

Gebruik:
• Hy het rûensagteroor op sy bed geval en was binne minute vas aan die slaap.

Vertaling:
Engels: leaning far back
Nederlands: achterover op de rug

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hummus
Volgende onderwerp: straatarm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Sep. 20 12:56:22 UTC 2026