Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hummus
hummus [boodskap #152935] Wo., 16 September 2026 20:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26523
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
hummus
Afbreking: hum•mus


Selfstandige naamwoord: hummus
Meervoud: hummusse

Betekenis:
• 'n Smeer van fyngemaakte kekerertjies, gewoonlik gemeng met tahini, suurlemoensap, knoffel en olyfolie.

Gebruik:
• Sy het hummus saam met vars brood voorgesit.

Sinoniem:
• kekerertjiesmeer

Vertaling:
Engels: hummus
Nederlands: hummus

Nota:
• Van Arabies ḥummuṣ (حمص), wat "keker-ertjies" beteken.
• Moenie "hummus" (kos) met "humus" (grond) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kosmograaf
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Sep. 17 03:01:51 UTC 2026