Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oondvars
oondvars [boodskap #152891] Ma., 14 September 2026 07:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26561
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
oondvars
Afbreking: oond•vars
Samestelling: oond + vars


Byvoeglike naamwoord: oondvars
Attributief: oondvars

Betekenis:
• Intensiewe vorm van vars: baie vars; wat pas gebak en uit die oond gehaal is.

Gebruik:
• Die bakkery verkoop oondvars brood.

Sinoniem:
• kraakvars
• varsgebak

Antoniem:
• stokoud

Vertaling:
Engels: fresh from the oven
Nederlands: ovenvers, vers uit de oven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: paddavis
Volgende onderwerp: neutvars
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Sep. 21 03:13:52 UTC 2026