Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » neutvars
neutvars [boodskap #152892] Ma., 14 September 2026 07:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26523
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
neutvars
Afbreking: neut•vars
Samestelling: neut + vars


Byvoeglike naamwoord: neutvars
Attributief: neutvars

Betekenis:
• Intensiewe vorm van vars: baie vars.

Gebruik:
• Die nuus is neutvars.
• Die stalletjie verkoop neutvars brood.

Sinoniem:
• douvars
• kraakvars
• oondvars
• seevars

Antoniem:
• stokoud

Vertaling:
Engels: extremely fresh
Nederlands: kraakvers, bijzonder vers

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Di., 15 September 2026 06:03]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: oondvars
Volgende onderwerp: pikgitswart
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Sep. 17 14:31:35 UTC 2026