| pikgitswart [boodskap #152893] |
Ma., 14 September 2026 07:41 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26489 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
pikgitswart
Afbreking: pik•git•swart
Samestelling: pik + git + swart
Byvoeglike naamwoord: pikgitswart
Attributief: pikgitswart, pikgitswarte
Betekenis:
• Intensiewe vorm van swart: geheel en al swart; soos die kleur van pik (teer) of git ('n soort kool).
Gebruik:
• Dit was 'n pikgitswart nag en 'n mens kon nie jou hand voor jou oë sien nie.
Wisselvorm:
• pikgietswart
Sinoniem:
• gietswart
• gitswart
• pikswart
• raafswart
• roetswart
Antoniem:
• spierwit
Vertaling:
Engels: pitch-black, jet-black
Nederlands: pikzwart, gitzwart
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Ma., 14 September 2026 07:41] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|