Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » loodgrys
loodgrys [boodskap #152869] Sa., 12 September 2026 09:49
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26543
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
loodgrys
Afbreking: lood•grys
Samestelling: lood + grys


Byvoeglike naamwoord: loodgrys
Attributief: loodgrys

Betekenis:
• Intensiewe vorm van grys: baie grys; so grys soos die kleur van lood.

Gebruik:
• Swaar, loodgrys wolke het oor die gebied saamgetrek.

Sinoniem:
• blougrys
• loodgrou
• loodkleurig

Vertaling:
Engels: lead-grey, leaden grey
Nederlands: loodgrijs

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: winterkaal
Volgende onderwerp: loodgrou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Sep. 19 13:11:31 UTC 2026