Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » winterkaal
winterkaal [boodskap #152868] Sa., 12 September 2026 09:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26465
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
winterkaal
Afbreking: win•ter•kaal
Samestelling: winter + kaal


Byvoeglike naamwoord: winterkaal
Attributief: winterkaal, winterkale

Betekenis:
• Intensiewe vorm van kaal: baie kaal; sonder blare in die winter.

Gebruik:
• Die tyd van die jaar is die bladwisselende bome winterkaal.
• Plant winterblomme om jou winterkaal tuin op te vrolik.

Sinoniem:
• blaarloos

Antoniem:
• blaarryk
• immergroen

Afgelei:
• winterkaalheid

Vertaling:
Engels: bare in winter, leafless in winter
Nederlands: kaal in de winter, bladerloos in de winter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lewensgetrou
Volgende onderwerp: loodgrys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Sep. 12 21:06:12 UTC 2026