| loodgrys [boodskap #152869] |
Sa., 12 September 2026 09:49 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26460 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
loodgrys
Afbreking: lood•grys
Samestelling: lood + grys
Byvoeglike naamwoord: loodgrys
Attributief: loodgrys
Betekenis:
• Intensiewe vorm van grys: baie grys; so grys soos die kleur van lood.
Gebruik:
• Swaar, loodgrys wolke het oor die gebied saamgetrek.
Sinoniem:
• blougrys
• loodgrou
• loodkleurig
Vertaling:
Engels: lead-grey, leaden grey
Nederlands: loodgrijs
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Sa., 12 September 2026 09:50] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|