| sjokoladebruin [boodskap #152755] |
Di., 01 September 2026 08:05 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26522 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
sjokoladebruin
Afbreking: sj•o•ko•la•de•bruin
Samestelling: sjokolade + bruin
Byvoeglike naamwoord: sjokoladebruin
Attributief: sjokoladebruin, sjokoladebruine
Betekenis:
• Intensiewe vorm van bruin: baie bruin; bruin soos sjokolade.
Gebruik:
• Tydens die vakansie het haar vel sjokoladebruin gebrand.
Sinoniem:
• donkerbruin
• modderbruin
Antoniem:
• sneeuwit
Vertaling:
Engels: chocolate brown
Nederlands: chocoladebruin
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|