| doodbly [boodskap #152754] |
Di., 01 September 2026 08:01 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26377 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
doodbly
Afbreking: dood•bly
Samestelling: dood + bly
Byvoeglike naamwoord: doodbly
Attributief: doodbly
Betekenis:
• Intensiewe vorm van bly: baie bly; uiters verheug.
Gebruik:
• Die kinders was doodbly toe hulle hoor dat hulle op vakansie gaan.
Sinoniem:
• dankiebly
• dolbly
• hondbly
• sielsbly
• verheug
Antoniem:
• bedroef
• hartseer
Vertaling:
Engels: extremely happy, overjoyed
Nederlands: dolblij, zeer blij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|