Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » horend
horend [boodskap #152753] Di., 01 September 2026 07:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26404
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
horend
Afbreking: ho•rend
Samestelling: hoor + -end


Byvoeglike naamwoord: horend
Attributief: horende

Betekenis:
• Wat kan hoor; klanke kan waarneem.

Gebruik:
• Die kind is doof, maar beide sy ouers is horend.

Spreekwoord:
• Hy is horende doof. [Hy kan hoor, maar luister nie!]

Antoniem:
• doof

Hiponiem:
• hardhorend
• sleghorend
• helderhorend

Vertaling:
Engels: hearing; able to hear
Nederlands: horend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van die werkwoord hoor.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: potdoof
Volgende onderwerp: doodbly
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Sep. 09 03:48:12 UTC 2026