Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nanometer
nanometer [boodskap #152721] Sa., 29 Augustus 2026 12:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26354
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
nanometer
Afbreking: na•no•me•ter
Samestelling: nano- + meter


Selfstandige naamwoord: nanometer
Meervoud: nanometers

Betekenis:
• 'n Eenheid van lengte gelyk aan 'n miljardste van 'n meter of 0,000.001 millimeter.

Gebruik:
• Die deursnee van die virus is om en by 120 nanometer.

Afgelei:
• nanometertegnologie

Afkorting:
• nm

Vertaling:
Engels: nanometre, nanometer
Nederlands: nanometer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitlaatklep
Volgende onderwerp: opkrop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Sep. 02 01:40:03 UTC 2026