| doodgoed [boodskap #152672] |
Wo., 26 Augustus 2026 09:09 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26281 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
doodgoed
Afbreking: dood•goed
Samestelling: dood + goed
Byvoeglike naamwoord: doodgoed
Attributief: doodgoeie
Betekenis:
• Intensiewe vorm van goed: baie goed; buitengewoon goed.
Gebruik:
• Hulle is doodgewone en doodgoeie mense wat hulle pad sal gaan om ander te help.
Spreekwoord:
• Hy is doodgoed en goed dood. [Baie goed, maar oninteressant en vervelig.]
Sinoniem:
• bittergoed
Antoniem:
• hondsleg
• vreksleg
Vertaling:
Engels: very good, excellent
Nederlands: doodgoed, erg goed
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Wo., 26 Augustus 2026 14:57] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|