Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » butler
butler [boodskap #152671] Wo., 26 Augustus 2026 07:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26354
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
butler
Afbreking: but•ler


Selfstandige naamwoord: butler
Meervoud: butlers
Verkleinwoord: butlertjie
Meervoud van verkleining: butlertjies

Betekenis:
• 'n Man wat 'n huishouding en die huispersoneel bestuur en as persoonlike assistent optree.

Gebruik:
• As ek ryk was, sou ek in 'n groot huis bly en 'n butler aanstel om my te bedien.

Sinoniem:
• hofmeester
• huisbestuurder
• huiskneg

Vertaling:
Engels: butler
Nederlands: butler

• Oorgeneem van Engels, afgelei van die Oudfranse boteillier, "dienaar verantwoordelik vir die wyn".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toeskuif
Volgende onderwerp: doodgoed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Sep. 01 15:47:14 UTC 2026