| inosilikaat [boodskap #152628] |
Sa., 22 Augustus 2026 10:28 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26236 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
inosilikaat
Afbreking: i•no•si•li•kaat
Samestelling: ino- + silikaat
Selfstandige naamwoord: inosilikaat
Meervoud: inosilikate
Betekenis:
• 'n Soort silikaat waarin die silikaattetraëders kettings vorm.
Gebruik:
• Niersteen (jade) is 'n voorbeeld van 'n inosilikaat.
• Pirokseen is 'n groep inosilikate.
Sinoniem:
• kettingsilikaat
Hiperoniem:
• silikaat
Hiponiem:
• amfibool
• pirokseen
Vertaling:
Engels: inosilicate
Nederlands: inosilicaat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So., 23 Augustus 2026 10:54] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|