Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dioptaas
dioptaas [boodskap #152629] Sa., 22 Augustus 2026 10:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26515
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
dioptaas
Afbreking: di•op•taas


Selfstandige naamwoord: dioptaas
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Groen, koperhoudende mineraal, formule CuSiO3•H2O.

Gebruik:
• Die heldergroen kleur van dioptaas maak dit gewild onder versamelaars.

Hiperoniem:
• siklosilikaat

Vertaling:
Engels: dioptase, emerald copper
Nederlands: dioptaas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inosilikaat
Volgende onderwerp: melancholie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Sep. 16 09:01:04 UTC 2026