| tussengetysone [boodskap #152585] |
Wo., 19 Augustus 2026 09:41 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26199 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
tussengetysone
Afbreking: tus•sen•ge•ty•so•ne
Samestelling: tussen + gety + sone
Selfstandige naamwoord: tussengetysone
Meervoud: tussengetysones
Betekenis:
• Die gebied langs die kus tussen die hoog- en laagwatermerk wat periodies deur die see bedek en blootgelê word.
Gebruik:
• Oesters kom meestal in die tussengetysone in rotsagtige gebiede voor.
Vertaling:
Engels: intertidal zone
Nederlands: getijdenzone
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|