| mikoloog [boodskap #152584] |
Wo., 19 Augustus 2026 09:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26523 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
mikoloog
Afbreking: mi•ko•loog
Samestelling: mikologie + -loog
Selfstandige naamwoord: mikoloog
Meervoud: mikoloë
Betekenis:
• 'n Wetenskaplike wat swamme (skimmels) bestudeer.
Gebruik:
• 'n Mikoloog is ingeroep om die swam te identifiseer.
Sinoniem:
• swamkundige
Verwant:
• mikologie
• mikologies
Vertaling:
Engels: mycologist
Nederlands: mycoloog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|