| kettingsaag [boodskap #152561] |
Ma., 17 Augustus 2026 14:53 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26156 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
kettingsaag
Afbreking: ket•ting•saag
Samestelling: ketting + saag
Selfstandige naamwoord: kettingsaag
Meervoud: kettingsae
Verkleinwoord: kettingsagie
Meervoud van verkleining: kettingsagies
Betekenis:
• 'n Meganiese saag met 'n getande ketting wat om 'n langwerpige plaat roteer.
Gebruik:
• Hy gebruik 'n kettingsaag om die boom te sloop.
Vertaling:
Engels: chain saw
Nederlands: kettingzaag
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|