| uitloklik [boodskap #152369] |
Sa., 01 Augustus 2026 08:47 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25973 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
uitloklik
Afbreking: uit•lok•lik
Samestelling: uitlok + -lik
Byvoeglike naamwoord: uitloklik
Vergrotende trap: uitlokliker
Oortreffende trap: uitloklikste
Attributief: uitloklike
Partitief: uitlokliks
Betekenis:
• Wat 'n mens se aandag trek; belangstelling prikkel of reaksie uitlok.
Gebruik:
• Sy trek nie uitspattig of uitloklik aan nie.
• Die uitloklike geur van jasmyn vul die tuin.
Sinoniem:
• aanloklik
• aantreklik
• bekoorlik
• prikkelend
• provokatief
• uitdagend
• uitlokkend
• uitnodigend
• verleidelik
• verlokkend
Vertaling:
Engels: provocative, provoking
Nederlands: uitlokkelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|