Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skrotum
skrotum [boodskap #152368] Sa., 01 Augustus 2026 08:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26106
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
skrotum
Afbreking: skro•tum


Selfstandige naamwoord: skrotum
Meervoud: skrotums
Verkleinwoord: skrotumpie
Meervoud van verkleining: skrotumpies

Betekenis:
• Die uitwendige velsak onder die penis wat die testes en 'n gedeelte van die spermkoorde omsluit.

Gebruik:
• By die volwasse mannetjies is die skrotum helderblou en die penis skarlakenrooi.

Sinoniem:
• balsak
• klootsak
• teelsak

Afgelei:
• skrotaal

Vertaling:
Engels: scrotum
Nederlands: scrotum

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: somberheid
Volgende onderwerp: uitloklik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Aug. 13 08:11:21 UTC 2026