| skrotum [boodskap #152368] |
Sa., 01 Augustus 2026 08:26 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25973 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
skrotum
Afbreking: skro•tum
Selfstandige naamwoord: skrotum
Meervoud: skrotums
Verkleinwoord: skrotumpie
Meervoud van verkleining: skrotumpies
Betekenis:
• Die uitwendige velsak onder die penis wat die testes en 'n gedeelte van die spermkoorde omsluit.
Gebruik:
• By die volwasse mannetjies is die skrotum helderblou en die penis skarlakenrooi.
Sinoniem:
• balsak
• klootsak
• teelsak
Afgelei:
• skrotaal
Vertaling:
Engels: scrotum
Nederlands: scrotum
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Sa., 01 Augustus 2026 08:27] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|