| somberheid [boodskap #152367] |
Vr., 31 Julie 2026 19:57 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25973 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
somberheid
Afbreking: som•ber•heid
Samestelling: somber + -heid
Selfstandige naamwoord: somberheid
Meervoud: somberhede
Betekenis:
• Die toestand of mate van somber wees.
Gebruik:
• Ek leef in somberheid waar die son nie meer vir my skyn nie. [Job 20:28]
Sinoniem:
• bedroefdheid
• depressie
• droefheid
• melancholie
• mistroostigheid
• neerslagtigheid
• swaarmoedigheid
• swartgalligheid
• wanhoop
Antoniem:
• vrolikheid
• opgeruimdheid
Vertaling:
Engels: gloom, gloominess, somberness
Nederlands: somberheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|