Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » riffelsink
riffelsink [boodskap #152349] Di., 28 Julie 2026 12:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25993
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
'n Dak van geroeste riffelsink.
'n Dak van geroeste riffelsink.
riffelsink
Afbreking: rif•fel•sink
Samestelling: riffel + sink


Selfstandige naamwoord: riffelsink
Meervoud:

Betekenis:
• Gegolfde of geriffelde sinkplaat wat in konstruksie gebruik word.

Gebruik:
• Die skuur se dak is met gegalvaniseerde riffelsink gedek.

Sinoniem:
• golfyster
• riffelsinkplaat
• riffelyster

Vertaling:
Engels: corrugated iron, corrugated metal sheet
Nederlands: golfplaat. gegolfde plaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Wo., 29 Julie 2026 06:16] deur moderator

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: duimdrukker
Volgende onderwerp: tydsbeperking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Aug. 02 23:29:00 UTC 2026