Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » duimdrukker
duimdrukker [boodskap #152348] Di., 28 Julie 2026 12:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26313
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
'n Duimdrukker.
'n Duimdrukker.
duimdrukker
Afbreking: duim•druk•ker
Samestelling: duim + druk + -er


Selfstandige naamwoord: duimdrukker
Meervoud: duimdrukkers
Verkleinwoord: duimdrukkertjie
Meervoud van verkleining: duimdrukkertjies

Betekenis:
• 'n Kort spyker met 'n breë, plat kop wat met die duim ingedruk word.

Gebruik:
• Sy druk die plakkaat met 'n duimdrukker teen die kennisgewingbord vas.

Sinoniem:
• drukspyker
• duimspyker

Vertaling:
Engels: drawing-pin, thumbtack, pushpin
Nederlands: duimspijker, punaise

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: duimnael
Volgende onderwerp: riffelsink
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Aug. 30 16:59:34 UTC 2026